In net sewe strofes is die mens se lewe opgedeel in 28 seisoene
Prediker 3 sê: “Alles het sy bepaalde uur, en vir elke saak onder die hemel is daar 'n tyd:

Dar is nie tyd vir dronk word nie, ook nie vir owerspel nie, nog minder vir egskeidings, of leuens, of korrupsie, onreinheid, ongebondenheid, afgodery, towery, vyandskap, twis, jaloersheid, toornigheid, naywer, tweedrag, partyskap;
afguns, moord, dronkenskap, brassery en dergelike dinge, waarvan ek julle vooraf sê, soos ek al vroeër gesê het, dat die wat sulke dinge doen, die koninkryk van God nie sal beërwe nie.
“Pas dan op dat julle nougeset wandel, nie as onwyse nie, maar as wyse; en koop die tyd uit, omdat die dae boos is.” Efes 5:15-16 – Wekroep