Vrydag 01 Augustus 2014

Gebedsversoeke en getuienisse





Indien enige iemand 'n gebed benodig, of hulp nodig het oor hoe om te bid vir spesifieke areas van jou lewe kan die versoek hier geplaas word en ons sal intree by Jesus of raad gee oor gebede wat self gebid kan word.

Die gebed versoek kan anoniem gegee word indien u so sou verkies of persoonlike gebede kan na die e-pos adres gestuur word.

Ons sal dit waardeer as ons terugvoering en getuienisse kan ontvang oor gebede, sodat ander mense ook versterk kan word deur hierdie getuienisse.

Seen Groete
Belinda