Wanneer die man se ouers , een of albei, in jou huwelik inmeng:
“En Hy antwoord hulle en sê:
Het julle nie gelees dat Hy wat hulle gemaak het,
hulle van die begin af man en vrou gemaak het nie, en gesê het:
Om hierdie rede sal die man sy vader en sy moeder verlaat
en sy vrou aankleef,
en hulle twee sal een vlees wees; (hoekom?)
sodat hulle nie meer twee is nie, maar een vlees?
Wat God dan saamgevoeg het, mag geen mens skei nie.”Matt 19:4-6
Die boodskap geld vir die vrou se ouers ook.
...